Leendert Mentz

2 Kronieke 7:14
1953 Afrikaans Ou Vertaling

‘en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.’

Amplified Bible

‘If My people, who are called by My name, shall humble themselves, pray, seek, crave, and require of necessity My face and turn from their wicked ways, then will I hear from heaven, forgive their sin, and heal their land.’

THE MESSAGE

‘and my people, my God-defined people, respond by humbling themselves, praying, seeking my presence, and turning their backs on their wicked lives, I’ll be there ready for you: I’ll listen from heaven, forgive their sins, and restore their land to health.’

Die lewe is ‘n geskenk van God! …leef voluit!
Voordat jy vandag iets negatief en afbrekend vir jou medemens te sê het…

dink aan iemand wat stom is,

Voordat jy vandag kla oor die slegte smaak van die kos…

dink aan diegene wat niks het om te eet nie,

Voordat jy vandag kla oor ‘n geliefde wat nie dink, sê en doen soos jy van hulle verwag nie…

dink aan iemand wat by God smeek vir vriende of ‘n lewensmaat!

Voordat jy vandag kla oor die ou lewe…

dink aan ‘n kind wat op ‘n sterfbed lê,

Voordat jy vandag oor jou kinders kla…

dink aan die wat begeer om ‘Mamma’ of ‘Pappa’ te hoor maar nooit die voorreg sal hê nie,

Voordat jy vandag baklei oor jou vuil en deurmekaar huis wat iemand nie uitgevee het of waar ‘n bed nie opgemaak is nie…

dink aan ons mense wat op straat bly of onder rommel skuiling moet soek,

Voordat jy vandag kla oor die afstand wat jy werk toe moet ry…

dink aan iemand wat geen vervoer het en werk toe moet loop,

Voordat jy vandag kla oor jou werk en hoe moeg jy is…

dink aan die werkloses of gestremdes wat ‘n werk begeer,

Voordat jy daaraan dink om ‘n vinger te wys of te oordeel…

onthou dat nie een van ons sonder sonde en tekortkominge is nie.

Ons moet almal verantwoording doen aan een Skepper, Wanneer negatiewe gedagtes vandag dreig om jou depressief te laat voel…

Glimlag en Dank God dat jy gesond is en leef!

Die lewe is ‘n geskenk van God! …leef voluit!

Wees Vrolik en Lag sonder ophou!

Geniet elke oomblik daarvan.

Gee baie liefde, want God het hierdie lewe aan jou geskenk!

THE GOD OF IMPOSSIBLE!
A young man working in the army was constantly humiliated because he believed in God.

One day the captain wanted to humiliate him before the troops. He called the young man and said, “Young man come here. Take the key and go and park the jeep in front.”

The young man replied, “I cannot drive!”

The captain said, “But then asks for assistance from your God. Show us that He exists!”

The young man took the key and walked to the vehicle. He then began to pray.

He started the engine and parked the jeep PERFECTLY, as what the captain had wanted.

The young man came out of the jeep and saw them all crying. They all said together, “We want to serve your God!”

The young soldier was astonished and asked what was going on.

The captain, crying, opened the hood of the jeep and showed the young man that the jeep had no engine.

Then the boy said, “See? This is the God I serve, THE GOD OF THE IMPOSSIBLE, the God who gives life to those that does not exist.

You may think that there are still things that are impossible, but WITH GOD, NOTHING IS IMPOSSIBLE.

Kroonvrou
Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.” Genesis 2:18

Het jy al ooit daaraan gedink dat jy, vrou, die hoogtepunt van God se skeppingswerk is? Jy is heel aan die einde geskape omdat jy die kroon van die skepping is!  Nadat God alles geskep het, was daar steeds iets baie belangriks weg. Iets was net nie heeltemal rég nie. Die wese en werklikheid van die hart van die VROU het nog ontbreek!

En deur al die eeue het niks verander nie. Wanneer die vrou nie daar is nie, is daar ‘n groot leemte. Sonder die diensbare hande van die vrou, is die mensdom arm aan sorg; sonder haar begripvolle ore, is woorde stom; sonder haar alles-sien-oë, tas die wêreld soos blindes rond en sonder haar sagte hart is hierdie wêreld ‘n klipsteenharde plek! Want vroue laat die aarde draai. Dis hulle wat meer as net leë mae vul, hul liefde maak mense se harte vol. Hulle maak nie net hul kinders se lyfies met klere toe nie, hulle pantser hulle elke dag teen die wêreld se kou. Hul opregte “hoe-gaan-dit?” laat mense beter voel, hul ek-is-lief-vir-jou-glimlagte laat probleme wegsmelt en hul geloof in môre, gee aan die mensdom hoop. Ja, sonder JOU, soek ander die heeltyd na ‘n vermiste skakel. Wanneer jy nie by die huis is nie, is jou gesin se blyplek koud; as jy nie daar vir jou kinders is nie, kan hulle nie oorleef nie; as jy afwesig is in die mense rondom jou se lewens, is hulle soekend. En omdat jy Jesus se hande en voete is wat hierdie aarde laat beweeg, is dit ‘n lewelose plek sonder jou. Besef vandag dat jy, dierbare vrou, die kroon van die skepping, geskape is omdat jy gekies is om met jou vrouwees aan hierdie wêreld lig te gee. Sonder jou gaan hierdie wêreld mank aan die ware wese van die liefde. Net JY kan met jou vrouwees-eienskappe die verskil maak aan die harte van die mense in jou lewe. Geniet jou vrouwees, dit wat-niemand-anders-kan-wees-nie, met (vroulike) oorgawe en passie! Tot U diens.

Skepper-God, dankie vir die grootsheid van u skeppingswonder! Dankie veral dat U my, vrou, so besonders gemaak het; dat ek u kroonkind is!

Help my om elke dag te onthou dat U my op ‘n spesiale manier In die lewens van ander wil gebruik. Laat my vrouwees U altyd tot eer wees.

Paas en Maas (deur die oë van ‘n kind)
Wat is ‘n Pa?

Paas werk baie hart en het baie papier gelt. Paas hou baie van teevee kyk op Saterdag. Paas wil slaap op Sondag. Paas maak braaivlys vir kos en is sterk en sê hille is die baas.

Paas het visstokke, grawe en baie anner goet in die graatsh en hille vee nie uit en stof af nie. Paas lees as hille kamer verlaat. Paas hou van tannies wat nie gelt het vir kleere nie en wat net kostjums dra. Paas gee hart pak as ma so sê. Paas gaan op vikansie en vat maas en kinners altyt saam. Hille krap hille gesigte skoon want dit wort vol hare as hule slaap. Paas werk altyt as kinners iets wil doen, en het altyd baie werk vir kinners. Maas het ook baie werk vir paas. Paas is kwaai maar hille is bang vir maas.

Wat is ‘n Ma?

Maas is baje mooi. Hille kleer hille gesigte in. Maas lees vir mens stories. Maas kan goet sien, as jy klaar gebat het sien hille dis nog vyl agter jou ore. As jy stout is sien hille deer ‘n mier en vra wat jy alweer doen. Hille maak groente vir kos en ons kry lekker poeding as ons allis opeet. Maas moet baje slim wees, want ons jivrouens gee vir ons hyswerk dan doen ons maas dit. Maas vat kinners skool toe en soen hille voor anner kinners en tanies. Maas is altyt laat en sê kiners moet gou maak. As jy siek is pas Maas jou op. Maas het baje gelt vir tamatiesous, pienatbater, seep en tannepasta, kofie en pap maar net biekie gelt vir swiets. Maas sê altyt hille het nie gelt nie maar dan koop hille ‘n trolie vol goeters. Maas hou van winkels waar mens net ‘n papierkie teken want dan hoef jy nie te petaal nie. Maas sê altyt hille is vet as hille ou kleere aantrek, niewe kleere pas net reg en dan is hille maar. Maas is baje virsigtig. Hille sê altyt pasop vir die karre en slyt al die dere. Hille is bang vir krieke, en jaag die hond van die bet af. Maas is baje vliks. Hille praat lank op die foon, lees boek en kyk dys of de laaivs op tiewie en dan maak hille vinig kos voorlat Paas kom. Maas gaan eendag hemil toe want hille bit baje en ken alis van Liewe Hiesis. Ek is baje lief vir Maas.

The Power of Prayer – True, so true
My boys ranged from three months to seven years; their sister was two. Their Dad had never been much more than a presence they feared.

Whenever they heard his tires crunch on the gravel driveway they would scramble to hide under their beds. He did manage to leave $15 a week to buy groceries.

Now that he had decided to leave, there would be no more beatings, but no food either. If there was a welfare system in effect in southern Indiana at that time, I certainly knew nothing about it. I scrubbed the kids until they looked brand new and then put on my best homemade dress, loaded them into the rusty old 51 Chevy and drove off to find a job. The seven of us went to every factory, store and restaurant in our small town. No luck.

The kids stayed crammed into the car and tried to be quiet while I tried to convince who ever would listen that I was willing to learn or do anything. I had to have a job. Still no luck. The last place we went to, just a few miles out of town, was an old Root Beer Barrel drive-in t hat had been converted to a truck stop. It was called the Big Wheel. An old lady named Granny owned the place and she peeked out of the window from time to time at all those kids. She needed someone on the graveyard shift, 11 at night until seven in the morning. She paid 65 cents an hour, and I could start that night.

I raced home and called the teenager down the street that baby-sat for people. I bargained with her to come and sleep on my sofa for a dollar a night. She could arrive with her pajamas on and the kids would already be asleep. This seemed like a good arrangement to her, so we made a deal.

That night when the little ones and I knelt to say our prayers, we all thanked God for finding Mommy a job. And so I started at the Big Wheel. When I got home in the mornings I woke the baby-sitter up and sent her home with one dollar of my tip money – fully half of what I averaged every night.

As the weeks went by, heating bills added a strain to my meager wage.

The tires on the old Chevy had the consistency of penny balloons and began to leak. I had to fill them with air on the way to work and again every morning before I could go home. One bleak fall morning, I dragged myself to the car to go home and found four tires in the back seat. New tires! There was no note, no nothing, just those beautiful brand new tires. Had angels taken up residence in Indiana ? I wondered. I made a deal with the local service station. In exchange for his mounting the new tires, I would clean up his office. I remember it took me a lot longer to scrub his floor than it did for him to do the tires. I was now working six nights instead of five and it still wasn’t enough.

Christmas was coming and I knew there would be no money for toys for the kids. I found a can of red paint and started repairing and painting some old toys. Then I hid them in the basement so there would be something for Santa to deliver on Christmas morning. Clothes were a worry too. I was sewing patches on top of patches on the boys pants and soon they would be too far gone to repair.

On Christmas Eve the usual customers were drinking coffee in the Big Wheel. There were the truckers, Les, Frank , and Jim , and a state trooper named Joe. A few musicians were hanging around after a gig at the Legion and were dropping nickels in the pinball machine. The regulars all just sat around and talked through the wee hours of the morning and then left to get home before the sun came up. When it was time for me to go home at seven o’clock on Christmas morning, to my amazement, my old battered Chevy was filled full to the top with boxes of all shapes and sizes. I quickly opened the driver’s side door, crawled inside and kneeled in the front facing the back seat. Reaching back, I pulled off the lid of the top box.

Inside was whole case of little blue jeans, sizes 2-10! I looked inside another box: It was full of shirts to go with the jeans. Then I peeked inside some of the other boxes. There was candy and nuts and bananas and bags of groceries. There was an enormous ham for baking, and canned vegetables and potatoes. There was pudding and Jell-O and cookies, pie filling and flour. There was whole bag of laundry supplies and cleaning items. And there were five toy trucks and one beautiful little doll.

As I drove back through empty streets as the sun slowly rose on the most amazing Christmas Day of my life, I was sobbing with gratitude. And I will never forget the joy on the faces of my little ones that precious morning. Yes, there were angels in Indiana that long-ago December. And they all hung out at the Big Wheel truck stop.

THE POWER OF PRAYER. I believe that God only gives three answers to prayer:

1. ‘Yes!’

2. ‘Not yet.’

3. ‘I have something better in mind.’

God still sits on the throne, the devil is a liar.

You may be going through a tough time right now but God is getting ready to bless you in a  way that you cannot imagine.

Amen.

E-Pos Gogga [Skrywer onbekend] Lees ASSEBLIEF tot die einde!!
Ek is oortuig in my hart dat hierdie ding nie van die Here af is nie en dat God baie teleur gesteld is in ons omdat ons hierdie ding aanmoedig, adverteer en selfs goedkeur, want as ons nie hierdie ding goedgekeur het nie, sou ons dit ook nie aangestuur het nie.

“Die e-pos gogga.” Hoeveel van julle het al e-pos boodskappe gekry wat so mooi is en jou so emosioneel raak dat jy trane in jou oë kry en so naby is om jouself volkome aan die Here oor te gee, maar dan word jy ontnugter deur een van die volgende stellings:

Jy moet hierdie e-pos binne vyf minute aanstuur of jy gaan sewe jaar van “Bad luck” hê.

As jy die seën van die Here in jou lewe wil hê, moet jy hierdie e-pos vir vier mense stuur. Ek het dit vir meer as vier mense gestuur en ek weet jy sal ook.

Indien jy hierdie e-pos vir sewe mense stuur sal daar ‘n wonderwerk met jou gebeur.

Stuur die e-pos aan twee mense en jy sal binne tien dae geld ontvang. Stuur die e-pos aan vyf mense en jy sal binne drie dae geld ontvang. Stuur die e-pos aan tien mense en ontvang geld binne twee dae, ens.

Die geluksgodin gaan jou met haar towerstaf oor die kop slaan en jy sal nooit weer finansieël sukkel nie. Al wat  jy moet doen is om hierdie e-pos aan al jou vriende op jou poslys stuur.

Stuur hierdie e-pos aan sewe mense en iemand gaan jou binne die volgende uur bel en vir jou groot geluk bring.

En nou van die mees intimiderendste e-posse: Let us see satan stopping this one.

Is dit hoe goedkoop jou geloof is???

Daar bestaan nie iets soos geluk en wens nie. Daar is net geloof wat bo alle twyfel weet dat God ons nooit alleen sal laat nie en dat Hy vir Sy kinders sal voorsien. Hierdie hele wens en geluk ding is bog, want die Bybel is duidelik hieroor.

Die Here sal jou nooit los nie!

Hebreërs 13:5&6 Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ‘n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ‘n mens aan my doen?

Vra en Hy sal vir jou voorsien!

Matteus 21:22 En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo. Johannes 14:14 As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen. Johannes 15:7 As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry. Johannes 16:23 En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee.

Soek altyd eer die aangesig van die Here en kyk wat sal Hy vir jou doen.

Matteus 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Daar is net een God soos Hy!

Miga 7:18&19 Wie is ‘n God soos U, wat die ongeregtigheid vergewe en by die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel verbygaan? Hy hou toorn nie vir ewig vas nie, maar het ‘n welbehae in goedertierenheid. Hy sal Hom weer oor ons ontferm, ons ongeregtighede vertree; ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.

Hierdie e-pos gogga is daarop gemik om twyfel en verwaring in mense se harte te plant. Dit veroorsaak dat mense nie meer op God vertrou nie en eerder op bygelowe en op geluk staat maak. Bygelowe en wensdenkery is niks anders as heksery nie, want dit veroorsaak dat jy in die krag van wens en geluk en ander dinge glo eerder as in die almagtige krag van God.

2 Korintiërs 6:16,17&18 Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees. Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ‘n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.

Gaan Lees ook Jesaja 65 : 11-12 die geluksgod wat God glad nie behaag nie.

Die Woord van God (Die Bybel) sê baie duidelik.

Hosea 4:6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.

Moet nie mors met die geesteswêreld indien jy dit nie verstaan nie. Jy kan vloekke oor jouself bring. Glo jy werklik dat jou omstandighede gaan verander indien jy ‘n wens maak of dat iemand kan doodgaan indien jy nie maak soos die e-pos sê nie, of die telefoon gaan lui en jy skielik ‘n oplossing vir jou finansieële probleme gaan kry as jy tien e-posse aanstuur. WORD WAKKER!!!

Verder probeer hierdie e-pos gogga om jou skuldig te laat voel. Die wat tot kennis gekom het en Jesus Christus ken, weet dat Hy ‘n sagmoedige persoon is. Hy sal nooit iemand dwing om Hom te volg nie. Hy staan geduldig en klop aan jou hart se deur en vra om in te kom. Die keuse is en sal altyd net joune bly.

Die Openbaring van Johannes 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.

Daar is heeltemal niks daarmee fout om te vra: “Bid asseblief saam met my vir ‘n saak nie.” of om iemand te seën met ‘n mooi e-pos, gebed of gedig nie, maar sommige van hierdie e-pos goggas laat dit blyk asof God ‘n ou man is wat net kyk waar Hy kan slae uitdeel. In teendeel. Ons weet sonder twyfel dat God ‘n liefdevolle Vader is.

Johannes 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Ken jy die Woord van God (Die Bybel) en die God van die Woord (Die Bybel)? Dan sal jy weet hoe om te onderskei tussen e-pos wat seën en die e-pos gogga. So terloops, Goggas dra virusse en hulle geaardheid is om aan te hou vernietig tot daar niks oor is nie. Jesus dwing homself nie af op mense nie. Dus vra ek jou nou om op te hou om Sy dierbare Naam so te skend. Daarin teen. Kom ons vertel eerder vir ons kollegas, vriende en kennisse van Sy onvoorwaardelike liefde en deel met hulle wat Jesus al vir ons gedoen het.

Kom ons vat hande in die geloof en hou onmiddelik op om hierdie ding, die “e-Pos Gogga” te voer. Hoe meer hy aangestuur word, hoe groter word hy. Ek en jy kan ‘n verskil maak Kom ons stel hierdie gogga aan Jesus voor en laat toe dat Jesus met hom afreken.

Kom ons doen wat die Woord van God sê. Kom ons bemoedig mekaar met gebed terwyl ons ook mekaar leer. Matteus 22:37-39 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Matteus 28:18-20 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen. Kom ons vertrou God om ons te seën met insig, wysheid en ‘n liefdevolle gees van onderskeiding sodat ons kan onderskei tussen lig en duisternis, reg en verkeerd.

Jy moet net onthou. Sou jy die een wees wat mense laat skuldig voel oor een van hierdie e-posse, bring jy ‘n oordeel oor jouself en jy sal eendag self verantwoording voor God moet doen vir jou dade. Nou moet jy mooi luister. Wat jy bely is wat jy kry. As jy in valsheid en leuns glo sal dit die lewe wees wat jy lei.

Here, my gebed vandag is dat U elkeen van my vriende sal toemaak met die bloed van Jesus Christus. Bewaar en beskerm hulle teen die aanslae van die bose. Oortuig hulle van sonde wat hulle moontlik in hulle lewens mag hê en vergewe hulle daarvoor. Gee vir elkeen die gees van onderskeiding om te kan kies tussen reg en verkeerd en seën hulle in al hulle weë. Dankie Here. Amen.

(Glimlag! Niemand kan jou liefhê soos God jou liefhet nie! Joh. 3:16)

Die gawes van die Gees [I Korinthiërs 12:1-11]
1Ko 12:1  En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie.

1Ko 12:2  Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode net soos julle ook al gelei is.

1Ko 12:3  Daarom maak ek julle bekend dat niemand wat deur die Gees van God spreek, Jesus ‘n vervloeking noem nie; en niemand kan sê dat Jesus die Here is nie, behalwe deur die Heilige Gees.

1Ko 12:4  Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees;

1Ko 12:5  en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here;

1Ko 12:6  en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk.

1Ko 12:7  Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is.

1Ko 12:8  Want aan die een word deur die Gees ‘n woord van wysheid gegee, en aan die ander ‘n woord van kennis vanweë dieselfde Gees;

1Ko 12:9  aan ‘n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan ‘n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees;

1Ko 12:10  aan ‘n ander werkinge van kragte, aan ‘n ander profesie, aan ‘n ander onderskeiding van die geeste, aan ‘n ander allerhande tale, aan ‘n ander uitleg van tale.

1Ko 12:11  Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.

Kampvuur in jou hart
‘n Kampvuur in die bos

Wanneer ‘n mens in die bosveld langs ‘n groot knetterende kampvuur sit, hoor ‘n mens feitlik geen dieregeluide in die bos nie. Jy is regtig nie eens bewus van enige gevaar van leeus of olifante of wat ook al nie.

Maar as daardie vuurtjie begin doodgaan, begin die gevaar al hoe groter raak, en raak ’n mens ook al hoe meer bewus van die dieregeluide. Net iemand wat regtig al gesit het langs ‘n kampvuur in die bos wanneer dit besig is om dood te gaan, sal hierdie beeld presies verstaan. Die vuurtjie word al hoe kleiner, en dit word al hoe kouer, en die nag word al hoe swarter, en jy wonder al hoe meer oor die gevare wat in die bos skuil.

Dit gaan presies ook so met ons geestelike lewe: Hoe sterker die vuur van die Heilige Gees in ons brand, hoe minder vrees ons gevare van buite, steur ons, ons aan negatiewe dinge wat om ons aangaan en mense wat ons wil afbreek. Maar hoe flouer God se Gees in ons lewe brand, hoe groter word die gevaar van buite.

En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Jesus Christus. FILIPPENSE 4:7

1,000 paper cranes
There was once this guy who is very much in love with his girl. This romantic guy folded 1,000 pieces of paper cranes as a gift to his girl.

Although, at that time he was just a small fry in his company, his future didn’t seem too bright, they were very happy together. Until one day, his girl told him she was going to Paris and will never come back. She also told him that she cannot visualize any future for the both of them, so they went their own ways there and then.

Heartbroken, the guy agreed. But when he regained his confidence, he worked hard day and night, slogging his body and mind just to make something out of himself.

Finally with all the hard work and the help of friends, this guy had set up his own company.

You never fail until you stop trying. One rainy day, while this guy was driving, he saw an elderly couple sharing an umbrella in the rain walk ing to some destination. Even with the umbrella, they were still drenched. It didn’t take him long to realize they were his girl’s parents.

With a heart in getting back at them, he drove slowly beside the couple, wanting them to spot him in his luxury sedan. He wanted them to know that he wasn’t the same any more; he had his own company, car, condo, etc. He made it! What he saw next confused him, the couple was walking towards a cemetery, and so he got out of his car and followed…and he saw his girl, a photograph of her smiling sweetly as ever at him from her tombstone and he saw his paper cranes right beside her.

Her parents saw him. He asked them why this had happened. They explained, she did not leave for France at all. She was ill with cancer. She had believed that he will make it someday, but she did not want to be his obstacle. Therefore she had chosen to leave him. Just because someone doesn’t love you the way you want them to, doesn’t mean they don’t love you with all they have. She had wanted her parents to put his paper cranes beside her, because, if the day comes when fate brings him to her again, he can take some of those back with him.

Once you have loved, you will always love. For what’s in your mind may escape but what’s in your heart will remain forever.

The guy just wept. The worst way to miss someone is to be sitting right beside her knowing you can’t have her, see her or be with her ever again… hope you understand.

Find time to realize that there is one person who means so much to you, for you might wake up one morning losing that person who you thought meant nothing to you.